Home » Boos en Bisar: - wrede Suid-Afrikaanse misdade met n kinkel by Chris Karsten
Boos en Bisar: - wrede Suid-Afrikaanse misdade met n kinkel Chris Karsten

Boos en Bisar: - wrede Suid-Afrikaanse misdade met n kinkel

Chris Karsten

Published April 1st 2011
ISBN :
Kindle Edition
144 pages
Enter answer

 About the Book 

Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ’n grieselrige en onheilspellende kinkel. Alison glo haar oorlewing van dieMoreBarbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ’n grieselrige en onheilspellende kinkel. Alison glo haar oorlewing van die onbeskryflike wrede aanval deur twee (met-die-duiwel?) besetenes is aan wonderwerke te danke. Ewe boos en bisar is die optredes van die psigopatiese skroewedraaiermaniak, die pedofiel wat die skuld aan die deur van sy meervoudige persoonlikhede lê, en die sadistiese moordenaar en kannibaal wat nie eers sy eie dogtertjie ontsien nie.